Company

GESKIEDENIS – HISTORY

Mnr Fred Osmers en Daan Oosthuizen is vanaf 1972 verbonde aan die verkope van vragmotors, trekkers en implemente en het ons n toegewyde span wat hulle bystaan om die beste diens te verskaf aan al ons toekomstige en huidige kliënte.

Ons beskik ook oor n volledige toegeruste werkswinkel en verskaf ons ook velddienste. Ons onderdele afdeling kan u help met enige onderdeel wat u benodig. Indien ons dit nie in voorraad het nie kan ons dit die volgende dag vir u beskikbaar hê.

KOM LOER GERUS BY ONS IN OF KONTAK ONS OM U TE KOM BESOEK
________________________________________

Mr Fred Osmers and Daan Oosthuizen have been involved in the sale of trucks, tractors and implements since 1972 and we have a dedicated team that assists them in providing the best service to all our future and current customers.

We also have a fully equipped workshop and also provide field services. Our parts section can help you with any part you need. If we do not have it in stock we strive to have it available for you the next day.

PLEASE VISIT US OR CONTACT US TO VISIT YOU

 

MEER OOR ONS – MORE ABOUT

Tzaneen Swaarvoertuie Bk het ontstaan in 1987 met Mnr Fred Osmers as lid van die Bk. Die besigheid het oor die jare uitgebrei vanaf vragmotors, tot trekkers en implemente. Ons het die Landini trekker agentskap bekom in 1994

Gebiede wat deur ons bedien word is Tzaneen, Duiwelskloof, Mooketsi, Soekmekaar, Levubu, Dendron, Vivo, Louis Trichardt, Musina, Hoedspruit, Phalaborwa, Gravelotte, Letistele en alle gebiede tussen in
________________________________________

Tzaneen Heavy Vehicles Bk originated in 1987 with Mr Fred Osmers as a member of the Bk. The business has expanded over the years from trucks to tractors and implements. We acquired the Landini tractor agency in 1994

Areas served by us are Tzaneen, Duiwelskloof, Mooketsi, Soekmekaar, Levubu, Dendron, Vivo, Louis Trichardt, Musina, Hoedspruit, Phalaborwa, Gravelotte, Letistele and all areas in between

 

Utilizzando il sito, accetti l'utilizzo dei cookie da parte nostra. maggiori informazioni

Questo sito utilizza i cookie per fonire la migliore esperienza di navigazione possibile. Continuando a utilizzare questo sito senza modificare le impostazioni dei cookie o clicchi su "Accetta" permetti al loro utilizzo.

Chiudi